Skoolgelde
| Dae per week | Jaarlikse bedrag | Maandeliks (11 maande) |
|---|---|---|
| 5 dae | R32 186 | R2 926 |
| 4 dae | R25 718 | R2 338 |
| 3 dae | R19 250 | R1 750 |
| 2 dae | R12 936 | R1 176 |
Skoolgelde sluit die volgende in:
- Oefenskool van 08:15 tot 12:45 Maandag tot Vrydag
- Bak en brou elke Dinsdag




